| Modulekode | FSG 162 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Sirkulatoriese fisiologie: Liggaamsvloeistowwe, hematologie, liggaams-verdedigingsmeganismes, kardiovaskulêre fisiologie, limfatiese stelsel. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Fisiologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App